Testimonials
Kind words from my amazing clients
We deeply value every love story we get to capture, here's what our special couples have said about their Trua experience!
01
 
"Cayla & Nina, julle was absoluut ongelooflik!
Julle professionaliteit was uitstekend, maar wat die meeste uitgestaan het, was hoe gemaklik julle ons laat voel het. Niks het geforseerd of geposeerd gevoel nie - ons kon net onsself wees en elke oomblik ten volle geniet. Julle het ons spesiale dag op die mooiste, natuurlikste manier vasgevang.
Ons kon nie vir ’n beter span gevra het nie!"
 
02
"Hoorie ons is MAL oor die video.
Dit is sooo spesiaal! Ons kan nie oor iets anders praat nie.
Dankie dankie dankie! Dit is só lekker en spesiaal om die dag weer te herleef. Jy was ongelooflik.
Bitterlik dankie vir julle moeite."
03
 
“Ons ervaring met Trua Photography was ongelooflik spesiaal! Die foto’s is pragtig en het vir ons kosbare herinneringe van ons troudag vasgevang. Opregte passie en omgee in en met elke oomblik is wat ons gekry het. Dit is besonders om iemand te hê wat soveel meer doen as wat van hulle verwag word. Ons sal Trua Photography met groot liefde en ’n geruste hart hoog aanbeveel! ”
 
 
Let’s Connect
We look forward to hearing from you and helping you create memories that will last a lifetime!